Artikels


http://www.jdimplemente.co.za/media/Global/images/JDI/Images/articles/2019/02/riversdal_show.jpg

Besoek ons by die JDI-stalletjie by die Riversdalskou, nou tot en met Sondag, 24 Februarie 2019.

  • 22 Februarie 2019
  •  
  •  35

Geniet die advies van kenners rakende dienste en produkte wat eksklusief by JDI beskikbaar is en kom geniet ware plattelandse gasvryheid.

Lees Meer


http://www.jdimplemente.co.za/media/Global/images/JDI/Images/articles/2019/02/JD_harvester2.jpg

Grootste Kuilvoerkerwer nou beskikbaar in SA - slegs by JDI

  • 18 Februarie 2019
  •  
  •  62

'n Splinternuwe John Deere 8600i SPFH (460KW/617HP) + 360 Plus Mieliekop + 649 Windry Optelkop is by die JDI George tak afgelewer en kan daar besigtig en gekoop word.

Lees Meer


http://www.jdimplemente.co.za/media/Global/images/JDI/Images/articles/2019/02/JCB.jpg

Incredible JCB Finance deals 2019!

  • 11 Februarie 2019
  •  
  •  44

JCB finance offers you unbelievable prime -7% on your JCB annual payments. Contact your nearest JDI branch immediately for more information or a demonstration. Senwes

Lees Meer


http://www.senwes.co.za/media/global/images/jdi/newsletters/internal/2019/january/swellendamskou1b.jpg

Die wonderwêreld van wol

  • 21 Januarie 2019
  •  
  •  141

Dit is die tema van die Swellendam skou, waarna almal uitsien, en wat beloof om pret te wees vir oud en jonk! JDI is 'n trotse uitstaller by die skou, wat vanaf 28 Februarie tot 2 Maart 2019 op die Swellendam skougronde plaasvind.

Lees Meer


http://www.senwes.co.za/media/global/images/jdi/newsletters/internal/2019/january/gedagtes1b.jpg

Gedagtes vir 2019

  • 21 Januarie 2019
  •  
  •  151

Die begin van 'n nuwe jaar beteken nuwe geleenthede, veranderinge in die sektor en nuwe metodes om die besigheid te bestuur. Drie van JDI se groepbestuurder het hul gedagtes oor 2019 gedeel.

Lees Meer


http://www.jdimplemente.co.za/media/Global/images/JDI/Images/articles/2018/12/jdi_ad.jpg

Moet dit nie misloop nie!

  • 15 Desember 2018
  •  
  •  132

Die promosie is geldig tot 31 Januarie 2019!

Lees Meer


http://www.jdimplemente.co.za/media/Global/images/JDI/Images/articles/2018/12/jdi_greetings.jpg

JDI Greetings

  • 13 Desember 2018
  •  
  •  135

Lanklaas het ‘n jaar so vinnig verby gegaan soos 2018.

Lees Meer


http://www.jdimplemente.co.za/media/Global/images/JDI/Images/articles/2018/12/gator.jpg

Do more with this John Deere Gator

  • 07 Desember 2018
  •  
  •  118

The new John Deere Gator is a whole lot more than meets the eye!

Lees Meer


http://www.jdimplemente.co.za/media/Global/images/JDI/Images/articles/2018/12/phone2.jpg

Goeie nuus!

  • 05 Desember 2018
  •  
  •  119

JDI Swellendam se landlyn is weer in werking. Kontak ons gerus by 028 514 2700.

Lees Meer


http://www.jdimplemente.co.za/media/Global/images/JDI/Images/articles/2018/12/phone.jpg

JDI Swellendam se landlyne is vanaf 3 tot 6 Desember 2018 buite werking.

  • 04 Desember 2018
  •  
  •  140

U kan ons bereik deur die volgende selfoonnommers te skakel: Vir Parte: 082 877 7531 Vir Administrasie: 083 272 3104 Vir Werkswinkel: 082 851 0375

Lees Meer



JD Implemente is 'n trotse familiebesigheid wat alreeds vir vier generasies deel uitmaak van die Tomlinson-familie...

Lees Meer