Die JDI Swellendam-tak is gebou in 1960 en is die Hoofkantoor van die besigheid. Huidiglik werk daar 34 personeellede wat die verkope-, administrasie- en werkswinkelpersoneel insluit. JDI Swellendam het ook ‘n afdeling wat ingenieurswerk doen.
Die tak diens ‘n are van die Wes-Kaap en meer spesifiek die volgende dorpe: Askraal, Heidelberg, Slangrivier, Witsand, Barrydale, Buffeljagsrivier, Infanta, Malagas, Suurbraak, Swellendam.