Die JDI George tak is die nuutste uitbreiding tot die JD Implemente en is in 2016 geopen. By die JDI George-tak werk 12 personeellede wat verkoops-, administrasie- en werkswinkelpersoneellede insluit. Die tak diens ‘n gedeelte van die Wes-Kaap wat die volgende dorpe insluit:
Jongensfontein, Riversdal, Stilbaai, Brenton, Brenton-on-sea, Buffelsbaai, Knoetzie, Knysna, Rheenendal, Sedgefield, Boggomsbaai, Brandwacht, Friemersheim, Groot Brakrivier, Herbersdale, Mosselbaai, Vleesbaai.