Droërivier Dormers en Potberg Dohnes het op 21 Januarie 2021 hul jaarlikse produksieveiling op die skougronde in Swellendam gehou.
Lees Meer
VEILIGHEIDSMAATREëLS EN -REGULASIES - Alle veiligheidsmaatreëls en -regulasies moet streng nagekom word deur alle personeellede van JD Implemente (Edms) Bpk. Personeellede wat sou versuim/weier om hieraan gehoor te gee, sal dienooreenkomstig volgens die dissiplinêre prosedure aangespreek word.
Lees Meer
Die jaar was nie maklik nie en was ook nie waarvoor almal gehoop het nie. Dit het ons al telkemale gehoor en beleef die jaar. Al is baie van ons aktiwiteite of op ys gesit die jaar, is dit nog steeds ‘n jaar waarvoor mens dankbaar moet wees.
Lees Meer
Soos almal weet was 2020 nie ‘n maklike jaar gewees nie maar JDI het dit gemaak! Baie dankie vir almal se bydrae om van die jaar ‘n sukses te maak.
Lees Meer
Toe die Covid-pandemie aangebreek het, het elke deskundige waarna ek geluister het, gesê dat die wêreld na Covid totaal anders gaan lyk as die een voor Covid.
Lees Meer
Alle aanduidings is dat vanjaar se kanola-oes selfs groter gaan wees as die 2014-rekord.
Lees Meer
Nog ‘n suksesvolle aflewering deur JDI in die Swellendam-omgewing. Kontak gerus jou naaste JDI-tak vir alle meganiese benodighede en raad vir die stroopseisoen.
Lees Meer
Dit is die 1ste 8600i Self Propelled Forage Harvester wat JDI verkoop!
Lees Meer
We have always been history makers here at John Deere Africa and once again we are proud to be involved in making history at the first ever Virtual Nampo 2020 hosted by Grain SA.
Lees Meer
JDI is trots om 'n nuwe samewerkingsooreenkoms met Mbriers Landboudienste aan te kondig. Mbriers is ‘n uitstekende handelaar wat Massey Ferguson in die Riversdal en die George- areas verteenwoordig.
Lees Meer