JDI-TAK: KIRKWOOD 042 007 0063


Sedert 2010

Die JDI Kirkwood-tak is in 2010 gestig en verteenwoordig een van JD Implemente se kleiner uitbreidings. JDI is tans besig met ‘n uitbreidingsprojek wat die Kirkwood-tak se standaarde in lyn met ander takke sal bring. Daar is tans 10 werknemers werksaam by die tak.

JDI se Kirkwood-tak diens ‘n gedeelte van die Oos-Kaap wat uit die volgende dorpe bestaan: Jansenville, Klipplaat, Waterford, Alexandria, Bathurst, Boknes/Cannon, Bushmans river, Kenton-on-sea, Port Alfred, Seafield, Addo, Kirkwood, Paterson, Bethelsdorp, Bloemedal, Blue Horizon bay, Clarendon Marine, Despatch, Kwa Nubuhle, Motherwell, Port Elizabeth en Uitenhage.
Tel: +27 42 007 0063
E-pos:bertus@jdimplemente.net
Fisiese Adres:
27 Sonopstraat
Kirkwood, Addo
Summerville,
6105
Maandag tot Vrydag: 7:30 - 17:00

Tak  Kontakpersone

Team Member 1

Bertus Nel

Team Member 1

Gerhard Riekert

Team Member 1

Clive Goliath


Team Member 1

Grant Pearson

Team Member 1

Timothy Guyan

JD Implemente is 'n trotse familiebesigheid wat alreeds vir vier generasies deel uitmaak van die Tomlinson-familie...

Lees Meer