Ek het onlangs ʼn gesprek gehad met kollegas in die Senwes Groep. Die goue draad wat deur almal se gesprekke geloop het, is dat dit ʼn baie moeilike jaar was. Die meeste mense praat oor moeg wees, en dat Desember nie noodwendig ʼn tyd van rus gaan wees nie.
Lees Meer
Kry 'n gratis hoed met die aankoop van enige van die trekkers op die Swart Vrydag-promosie! Kontak jou naaste JDI-tak vir meer inligting.
Lees Meer
In Julie het STIHL SA deurgeloop onder die erge betogings en plunder wat in KwaZuly-Natal en meer spesifiek in en om die Durban-area plaasgevind het. Geen onderneming is gespaar nie en talle besighede is gestroop terwyl sommige afgebrand en vernietig is.
Lees Meer
Vanaf 1 September sal die Agri CAD-produkreeks by JDI takke beskikbaar wees.
Lees Meer
Coenie Brand, Jonathan Bronn en Ethan Barker het onlangs as werktuigkundiges by die Swellendamse tak gekwalifiseer.
Lees Meer
Daar is ‘n moeilike plek waar mens jouself kan bevind en dit is in die middel van ‘n proses van oorgang of verandering. Ons as mense hou van stabiliteit, voorspelbaarheid en gemoedsrus.
Lees Meer
Dit is met groot opgewondenheid dat Senwes Equipment aankondig dat hy – en sy meganisasievennoot JDI, voortaan ook as agente vir die nuut bekendgestelde John Deere Construction & Forestry Equipment-reeks sal optree.
Lees Meer
Droërivier Dormers en Potberg Dohnes het op 21 Januarie 2021 hul jaarlikse produksieveiling op die skougronde in Swellendam gehou.
Lees Meer
VEILIGHEIDSMAATREëLS EN -REGULASIES - Alle veiligheidsmaatreëls en -regulasies moet streng nagekom word deur alle personeellede van JD Implemente (Edms) Bpk. Personeellede wat sou versuim/weier om hieraan gehoor te gee, sal dienooreenkomstig volgens die dissiplinêre prosedure aangespreek word.
Lees Meer
Die jaar was nie maklik nie en was ook nie waarvoor almal gehoop het nie. Dit het ons al telkemale gehoor en beleef die jaar. Al is baie van ons aktiwiteite of op ys gesit die jaar, is dit nog steeds ‘n jaar waarvoor mens dankbaar moet wees.
Lees Meer