JDI-TAK: GEORGE 044 878 1273


Sedert 2016

Die JDI George tak is die nuutste uitbreiding tot JD Implemente en is in 2016 geopen. Die George-tak is in Augustus 2020 uitgekontrakteer aan ‘n sub-handelaar - Mbriers Landboudienste (MBL). Mbriers Landboudienste is ‘n erkende verskaffer van kwaliteit landbou produkte en dienste. Die ooreenkoms tussen JDI en MBL verseker dat die George-area effektief bedien word. MBL versprei John Deere in George sowel as die Riversdal area.
...

George Tak

Tel: +27 44 878 1273 
Fisiese Adres:
3 Ivory Street, 
Pacaltsdorp,
George,
6529
Maandag tot Vrydag: 7:30 - 17:00

Tak  Kontakpersone


Team Member 3

Myburgh Briers

Team Member 2

Theo Potgieter


Demonstrasie op George

Lemken omslag ploeg agter 'n John Deere 6225