Toekennings 2017!

  • 12 Maart 2018
  • 1526
  •  
  •  
  •  jdi



Toekennings is spesiaal omdat ons dit gebruik om diegene wat goed gedoen het in die besigheid erken. Die volgende mense het toekennings ontvang:

Spesiale Toekennings vir 2017:
Parte verkoper: Arno Odendal (Swellendam)
Heelgoedere verkoper: Arnold Jordaan (Bredasdorp)
Beste Werktuigkundige: Wynand Rose (Hankey)
Beste Handlanger: Daniel Mfimbele (Hankey)
Mees winsgewende werkswinkel: Bredasdorp
Mees winsgewende tak: Swellendam
Afdeling met die meeste groei: AMS
Groepbestuurder van die jaar: Jurie van Brakel (Swellendam)
Administratiewe dame: Una Du Plessis (Hankey)
Skoonmaker: Jacoba Botha (Swellendam)
STIHL verkoper: Louis Brooks (Swellendam)
Sportsman van die jaar: Johan Linde (Swellendam)

Lojaliteit en goeie diens bring mens ver soos Pieter Linde van Swellendam wat al 20 jaar in JDI se diens is. 

’n Dekade is ‘n lang tyd dus vier ons dit saam met diegene wat JDI reeds vir so lank al dien Die volgende mense het toekennings ontvang:
Driaan Schwartz (Swellendam)
Janine Mulder (Swellendam)
Jaco Swanepoel (Cradock)
Phillip Nicolaai (Hankey)
Marie Nicolaai (Hankey)
Hansie Linde (Swellendam)





Verwante Artikels

Verander Taal

English