Kersboodskap vanaf Emilius Tomlinson

  • 10 Desember 2020
  • 1810
  •  
  •  
  •  nuus



Ons sien uit na 2021 - veral na die nuwe tak wat volgende jaar by Kirkwood gebou gaan word, en die goeie oeste wat in die Suid-Kaap gelewer gaan word.

Ek het verlede jaar ook genoem dat as ons as ‘n span kan saamwerk, enigiets moontlik is.
Ons is baie dankbaar dat die Here ons almal deur dié epidemie gespaar het.

Reis versigtig gedurende die Feestyd.

Ek wens vir elkeen van julle ‘n geseënde Kersfees en ’n baie voorspoedige 2021 toe.

Groete

Emilius Tomlinson
Besturende Direkteur






Verwante Artikels

Verander Taal

English