Trotse Eienaars van die nuwe JCB 3CX

  • 30 Januarie 2018
  • 3339
  •  JDI
  •  
  •  jdi



JDI Bredasdorp het onlangs twee nuwe JCB 3CX TLB's by tevrede klante in die omgewing afgelewer.


Eerste op die lys was Boeta Wessels van DH Wessels boerdery. Op die foto is Gary van Wyk (JCB), Boeta Wessels (Eienaar), Arnold Jordaan (Verkoopsman, JDI Bredasdorp) en Franco Karelse (Operateur: DH Wessels).

Die ander JCB 3CX TLB is op Patryskraal by Cobus Uys afgelewer


Op die foto staan Gary van Wyk (JCB), Cobus Uys (Eienaar, hy en sy broer Francois boer saam, maar die was afwesig met die neem van die foto) en Arnold Jordaan (Verkoopsman, JDI Bredasdorp).





Verwante Artikels

Verander Taal

English