STIHL MS441 sterk genoeg om ʼn Bloekomboom met ʼn omtrek van 1.5 m grond toe te bring

  • 12 Junie 2017
  • 6043
  •  JDI
  •  
  •  nuus





“Dit het my omtrent ʼn halfuur geneem om die boom te laat val,” sê Daniel. “Die boom het die rivierbank opgebreek en was besig om van binne af vrot te word, so ons moes dit afsaag.”

Die STIHL MS441 word beskryf as STIHL se mees gevorderde professionele kettingsaag ooit! Die MS 441 C-M het ook STIHL M-Tronic, ʼn ten volle elektronies gekontroleerde ontsteking- en brandstofmetersisteem. Hierdie modern en lae vibrerende en hoë prestasie saag is maklik om aan te skakel en te hanteer deur outomatiese verstelling na gelang van die kondisies waar jy werksaam is. Die M-Tronic sisteem onthou selfs jou verstellings van die laaste keer wat jy dit gebruik het vir vinnige en maklike gebruik. Geoptimaliseerde krag teenoor gewig verhouding. Baie lae vibrasievlakke. Tot 20% minder brandstofverbruik en 50% minder uitlaatgasse in vergelyking met ander konvensionele tweeslagenjins sonder 2-MIX tegnologie.

Daniel bevestig en vul aan dat: “Die unieke ‘cone’ lugfilter kompakteer nie die saagsels soos die platlugfilters in ander modelle nie, wat dit baie meer effektief maak.” Die ou Bloekom sal aanhou lewe, in die een of ander vorm wanneer dit deel van die JCD Wood voorraad word. Besoek die JCD Wood webtuiste by www.jcdwood.co.za vir meer inligting oor hulle diens en produkte.







Verwante Artikels

Verander Taal

English