20 Station Street, Swellendam, 6740
+27 28 514 2700
English
×
Close
Login
Email address
Password
Do you flex?
Toggle navigation
Tuis
Oor JDI
Nuus
Implemente
Op Promosie
Nuut
Tweedehands
Takke
Bredasdorp
Cradock
George
Hankey
Kirkwood
Swellendam
RTK Netwerk
Kontak JDI
Ride-on grassnyer wêreldrekord-uitdaging
14 Augustus 2019
4421
Ter voorbereiding van Nampo Kaap nooi JDI u graag uit om deel te wees van die John Deere Grassnydag te Bredasdorp wat op Dinsdag 20 Augustus om 10:00 by Bredasdorppark plaasvind waar daar gepoog gaan word om 'n wêreldrekord op te stel.
Kontak asseblief vir Jurie van Brakel vir meer inligting by 082 467 7433. Daar sal verversings na die tyd wees. Sien jou daar!
Verwante Artikels
Verander Taal
English