Oom Hannes bly ‘n staatmaker

  • 02 Oktober 2017
  • 730
  •  JDI
  •  
  •  jdi



 
Oom Hannes het vanaf 2010 tot 2016 voltyds by JDI gewerk as verkoopsklerk: parte, waarna hy afgetree het. Tans, op 68 jarige ouderdom, is oom Hannes se bloed nog steeds groen en los hy af waar nodig as verkoopsklerk: parte. Dankie oom Hannes, dat ons altyd op jou kan staatmaak!





Verwante Artikels

Verander Taal

English

JD Implemente is 'n trotse familiebesigheid wat alreeds vir vier generasies deel uitmaak van die Tomlinson-familie...

Lees Meer