Ontmoet die JDI Ontvangsdames

  • 30 Maart 2017
  • 2057
  •  JDI
  •  
  •  jdi






Sanet Swanepoel -
George-tak

  • Volle name: Sanet Nichelle
  • Waar het jy grootgeword? Virginia - Vrystaat
  • Wat doen jy graag in jou vrye tyd? Maak tuin
  • Wat is die beste raad wat jy al ontvang het? Om jou medemens te respekteer en nederig te bly gaan jou baie ver in die lewe bring. Ons is almal geregtig op ‘n plekkie in die son.
  • Wat maak jou die kwaadste? Ongeskikte en lui mense
  • Gunsteling kossoort: Braaivleis en skaapboud
  • Gunsteling musiek: Opera en klassieke musiek



Madeleen Basson -
Bredasdorp-tak

  • Volle name: Madeleen
  • Waar het jy grootgeword? Paarl
  • Wat doen jy graag in jou vrye tyd? Luister graag na musiek of gaan kuier by my vriende
  • Wat is die beste raad wat jy al ontvang het? Bly altyd positief en bly wie jy is
  • Wat maak jou die kwaadste? Mense wat voorgee om iets te wees wat hulle nie is nie
  • Gunsteling kossoort: Pasta
  • Gunsteling musiek: Enige goeie musiek



Almoray Myburgh -
Cradock-tak

  • Volle name: Almoray
  • Waar het jy grootgeword? Cradock
  • Wat doen jy graag in jou vrye tyd? Kyk flieks en slaap
  • Wat is die beste raad wat jy al ontvang het? Volg jou eie kop en hart
  • Wat maak jou die kwaadste? Mense wat lieg en laat kom vir afsprake
  • Gunsteling kossoort: Pasta en pizza
  • Gunsteling musiek: Alternatiewe musiek



Una Du Plessis -
Hankey-tak

  • Volle name: Johanna Helena
  • Waar het jy grootgeword? Humansdorp
  • Wat doen jy graag in jou vrye tyd? Lees en stap
  • Wat is die beste raad wat jy al ontvang het? Wees net jouself in alle omstandighede
  • Wat maak jou die kwaadste? Mense wat versuim om hul pligte stiptelik na te kom
  • Gunsteling kossoort: Pasta
  • Gunsteling musiek: Country



Chantall Pearson -
Addo-tak

  • Volle name: Chantall
  • Waar het jy grootgeword? Kirkwood
  • Wat doen jy graag in jou vrye tyd? Besoek Nasionale Parke en spandeer tyd met my klein gesin
  • Wat is die beste raad wat jy al ontvang het? Maak jou pot/pan eers warm en voeg dan die olie en dan bestanddele by - jou kos sal nie vassit nie.
  • Wat maak jou die kwaadste? Mishandeling van weerlose kinders en diere, leuens
  • Gunsteling kossoort: Carbs.. Pasta pasta pasta!!!!
  • Gunsteling musiek: Rock (Deff Leppard, Coldplay, Prime Circle, Depeche Mode, ensovoorts)





Verwante Artikels

Verander Taal

English