Kerswense vanaf STIHL-afdeling

  • 10 Desember 2020
  • 1793
  •  
  •  
  •  nuus



Namens die Stihl-afdeling wil ek net sê al was dit nie 'n maklike jaar nie, het ons in Mei die beste verkope ooit gehad. Om die mylpale te behaal gedurende 'n tyd toe Suid-Afrika die ergste deur die pandemie getref is, is definitief ‘n positiewe uitkoms. Die toegewyde personeel van JDI wat betrokke is by Stihl, het tot dié goeie jaar bygedra. 
Baie dankie ook aan al ons klante wat ons so getrou ondersteun.
Mag elkeen van julle die feesseisoen saam met julle geliefdes geniet . Ons hoop die Here se liefde borrel oor in julle gedurende dié Kersseisoen.

Geniet die rustyd en moenie “Stihl” wees nie, geniet die vakansietyd voluit.

Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar vir almal.

Louis Brooks
STIHL Groepsbestuurder





Verwante Artikels

Verander Taal

English