John Deere R4030 Spuit beskikbaar vir opleiding

  • 30 Maart 2017
  • 4596
  •  JDI
  •  
  •  jdi



Hierdie nuwe-generasie spuit is van die grond af op nuut ontwerp met die nuutste beskikbare tegnologie, die beste kajuit in sy klas, hoër aanwendingstempo en gemak. Die R4030 kenmerke sluit in 3000 liter kapasiteit, direkte inspuiting produkvermengingsopsie en die versoenbaarheid van die spuit se droogspinner maak dit baie veelsydig. Kontak JDI vir meer inligting en produkbeskikbaarheid.

- 800 gal (3000 L) Direct injection product mixing option
- Dry spinner compatibility increases versatility - See All Features
- Fertilizer source:  Liquid or dry
- Placement:  Broadcast or banded spray, dry spinner spreader
- Application timing:  Pre-plant, Post-harvest, In-season
- Boom width:  90 ft (27 m), 100 ft (30 m) or 120 ft (36 m)

Hierdie R4030 John Deere Spuit is afgelewer by Pieter de Jager op ‘n plaas naby Albertina.

Pieter het toestemming verleen dat daar met hierdie nuwe spuit van hom interne opleiding vir die George tak se personeel gegee kan word.

Die opleiding was op 1 Maart 2017 op Pieter de Jager se plaas  en is bygewoon deur 8 van George se personeellede.






Verwante Artikels

Verander Taal

English