JDI se produkreeks brei uit na JCB

  • 30 Maart 2017
  • 2935
  •  JDI
  •  
  •  jdi



Die geskiedenis van JCB met betrekking tot die verskaffing van kwaliteit masjinerie dateer terug na 1945. ‘n Ryk geskiedenis is iets wat beide maatskappye deel, saam met die strewe na gehalte diens en uitnemendheid. Die ooreenkoms met JCB gee die landbousektor toegang tot kwaliteit JCB toerusting, terwyl JDI steeds die kwaliteit diens verskaf waaraan ons klante gewoond is.

JDI is opgewonde oor die toekoms met JCB. Ons glo dat die potensiaal eindeloos is en ons sien uit daarna om die verwagtinge van ons klante te oortref.






Verwante Artikels

Verander Taal

English