JDI gee erkenning aan personeel met spesiale toekennings

  • 06 Februarie 2020
  • 204
  •  
  •  
  •  



Personeel wat vir die afgelope dekade of twee al vir JDI werk, het langdienstoekennings ontvang. Die volgende persone het die toekennings ontvang:

10-jaar langdienstoekennings:
Hanno Fielies (Bredasdorp)
Danny de Gouveia (Cradock)
Almoray Myburgh (Cradock)
Morne Klaasen (Swellendam)
Emile Tomlinson (Swellendam)
Nico Bronn (Swellendam)

20-jaar langdienstoekennings:
Johan Linde (Swellendam)

Die volgende werknemers het ook toekennings ontvang:
Beste tegnikus en tegniese assistent: Herman Kleyn en Aubrey Pretorius (Swellendam)
Beste verkoopsman: Dirk Sterley (Hankey)
Beste onderdeleverkoopsman: Arno Odendal (Swellendam)
Beste administratiewe dame: Chantal Linde (Swellendam)
Beste skoonmaker: Sophia Oosthuizen (Bredasdorp)
Beste JDI-tak: Addo-tak
Beste takafdeling: Addo heelgoedere (onder leiding van Dirk Sterley)
Beste JDI-afdeling: Onderdeleafdeling (onder leiding van Lezelle van Zyl)
Beste STIHL-tak: Swellendam (onder leiding van Louis Brooks)

Dankie vir jul harde werk - ons is trots om julle in die JDI-span te hê.












Verwante Artikels

Verander Taal

English

JD Implemente is 'n trotse familiebesigheid wat alreeds vir vier generasies deel uitmaak van die Tomlinson-familie...

Lees Meer