JDI en Staalmeester snoer kragte saam

  • 14 Mei 2020
  • 1748
  •  JDI
  •  
  •  




JDI en Staalmeester span kragte saam en klante sal voortaan Staalmeester-toerusting by al JDI se takke in die Kaap kan aankoop.  Die eerste vrag Staalmeester-toerusting het reeds in die Kaap aangekom en is by JDI in Swellendam afgelewer. 

Kontak JDI se hoofkantoor in Swellendam by 028 514 2700 vir verdere inligting. Om enige van die ander vyf takke se besonderhede te kry, besoek die webwerf by www.jdimplemente.co.za of besoek Staalmeester se webwerf by www.staalmeester.co.za vir die volle produkreeks.






Verwante Artikels

Verander Taal

English