JDI die wenspan by skoue

  • 30 April 2019
  • 1690
  •  
  •  
  •  



JDI Hankey het tweede plek behaal vir die beste industriële uitstalling by die Bathurst Skou wat van 4 tot 6 April 2019 gehou is. Gelukwense aan Dirk Sterley en sy span!

JDI Swellendam het ook weggestap met tweede prys vir die beste industriële uitstallling by die Heidelburg Skou wat gehou is vanaf 8 tot 9 Maart 2019. Baie geluk aan Emilius Tomlinson en sy span!





Verwante Artikels

Verander Taal

English