JDI borg produksieveiling in Swellendam

  • 22 Januarie 2021
  • 403
  •  
  •  
  •  nuus



JDI was een van die borge van hierdie suksesvolle dag. Op die foto verskyn Emile Tomlinson en Driaan Schwartz. 

Maak gerus ‘n draai by u naaste JDI tak om meer uit te vind oor hul nuutste reeks trekkers.






Verwante Artikels

Verander Taal

English

JD Implemente is 'n trotse familiebesigheid wat alreeds vir vier generasies deel uitmaak van die Tomlinson-familie...

Lees Meer