JDI BD spreek Duitse toergroep toe

  • 08 Februarie 2018
  • 2511
  •  JDI
  •  
  •  jdi



Tomlinson het die verskillende bedrywighede, produkte en dienste van die besigheid en die onderskeie takke met die toergroep gedeel.

Die groep is gelei deur Rudolf Hochenauer van Hochenauer Reisen in Wiggensbach, Duitsland. Die toergroep van 23 was 'n John Deere handelaar, Sterner GMBH & Co van Eging am See, en klante. Die groep het ook 'n draai gaan maak by Pieter De Jager van Albertina en by Arno Schoonwinkel van Swellendam.





Verwante Artikels

Verander Taal

English