Jaareindfunksies

  • 12 Maart 2018
  • 1227
  •  
  •  
  •  jdi





JDI Swellendam het ‘n heerlike kersete gehad binne die winkel. ‘n Mens kan mos werk en partytjie hou op dieselfde plek.

JDI George het ‘n baie stylvolle jaareindfunksie gehad in hul goed toegeruste konferensie kamer.

JDI Cradock het ‘n ontspannende jaareindfunksie gehad in Vino’s Restaurant.





Verwante Artikels

Verander Taal

English