Hankey Plaaskinders

  • 21 Januarie 2020
  • 145
  •  
  •  
  •  



Hierdie twee jong boere is van kindsbeen af al getroue ondersteuners van JDI Hankey se speelgoed-afdeling.

Sterkte aan al JDI se pappas, mammas en kinders vir die nuwe skooljaar.









Verwante Artikels

Verander Taal

English

JD Implemente is 'n trotse familiebesigheid wat alreeds vir vier generasies deel uitmaak van die Tomlinson-familie...

Lees Meer