George skou

  • 27 September 2018
  • 1964
  •  
  •  
  •  




Elke jaar is daar meer betrokkenheid van plaaslike inwoners, maar ook belangstelling van buite die gemeenskap. Die Nasionale Jersey-kampioenskappe is ook vanjaar by die skou aangebied.

Met verskeie uitstallers, kunstenaars en demonstrasies is seker gemaak dat oud en jonk deel van die skou voel.

JDI sal verseker weer volgende jaar deel wees van hierdie feestelikheid. Dankie vir elkeen wat by ons stalletjie kom inloer het. Besoek gerus een van ons takke vir die nuutste reeks STIHL-produkte en John Deere-speelgoed en klerasie.






Verwante Artikels

Verander Taal

English