Eerste John Deere trekker (5090E) in 16 jaar van boerdery

  • 07 April 2017
  • 2683
  •  JDI
  •  
  •  jdi




Dirk (Verkoopsman: Hankey) wens vir Hyndrich van Rensburg van Andrich Boerdery geluk met sy eerste John Deere trekker (5090E) in 16 jaar van boerdery.  Op die foto is sy nuwe trekker teenoor sy ouer trekker, met Dirk en Hyndrich.






Verwante Artikels

Verander Taal

English

JD Implemente is 'n trotse familiebesigheid wat alreeds vir vier generasies deel uitmaak van die Tomlinson-familie...

Lees Meer