Dirk se dogters staan uit!

  • 02 Oktober 2017
  • 1729
  •  JDI
  •  
  •  jdi



 
Maar nie net is hierdie twee pragtig nie, hulle het ook presteer in hoogspring. Chrisna behaal die OP span en Danelle was eerste by die Provinsiale kompetisie vir 0/12 hoogspring. Sy is in die OP span opgeneem en het in die Top 20 in die land geëindig.  Hou sou aan julle twee!





Verwante Artikels

Verander Taal

English