20 Station Street, Swellendam, 6740
+27 28 514 2700
English
×
Close
Login
Email address
Password
Do you flex?
Toggle navigation
Tuis
Oor JDI
Nuus
Implemente
Op Promosie
Nuut
Tweedehands
Takke
Bredasdorp
Cradock
George
Hankey
Kirkwood
Swellendam
RTK Netwerk
Kontak JDI
Die wonderwêreld van wol
21 Januarie 2019
3430
Dit is die tema van die Swellendam skou, waarna almal uitsien, en wat beloof om pret te wees vir oud en jonk! JDI is 'n trotse uitstaller by die skou, wat vanaf 28 Februarie tot 2 Maart 2019 op die Swellendam skougronde plaasvind.
Die JDI verkoopspan sal beskikbaar wees om u in te lig oor die nuutste tegnologie en produkte beskikbaar in die wêreld van meganisasie. Daar sal ook 'n reeks John Deere-klere en STIHL-produkte te koop wees!
Sien julle daar!
Verwante Artikels
Verander Taal
English