Die vyfde episode van Tech Terrain

  • 22 Julie 2020
  • 1460
  •  
  •  
  •  nuus



In die vyfde episode van Tech Terrain kyk ons na die komplekse besluitnemingsproses en die rol van raadgewers. Ons bespreek ook John Deere se filosofie van “’n leeftyd se kenmerkende diens en ondersteuning”, wat dit vir húlle beteken, en ook vir jou.

Sluit enige tyd aanlyn by Tech Terrain aan, of besoek die webwerf Donderdae om 16:00 wanneer die nuutste episode gelaai word.

#JohnDeereAfrica
#TechTerrain
#BelieveInGreater

Aangebied deur John Deere, in samewerking met Landbouweekblad en Brand Republic.








Verwante Artikels

Verander Taal

English