Bothaville Produsent wen Grassnyer!

  • 02 Oktober 2017
  • 2507
  •  JDI
  •  
  •  jdi



Die kompetisie is ses maande gelede geloods om bewustheid te skep vir en blootstelling te gee aan die nuwe JDI logo. Die kompetisie is op Facebook geloods en het meer as 15 000 views gekry en meer as 1 500 inskrywings. Emilius Tomlinson, JDI BD, en sy span het vir Charl en sy vrou Raisa by die JDI stalletjie by die Agri Mega Week Skou verwelkom, waar hulle vir Charl gehelp het om die grassnyer op sy sleepwaentjie te laai.  Baie geluk, en baie dankie aan almal wat ingeskryf het. 





Verwante Artikels

Verander Taal

English