ABSA/JDI Boeredag lok groot getalle in Cradock

  • 22 Februarie 2017
  • 2870
  •  JDI
  •  
  •  nuus



Die dag wat deur ABSA Landboubesigheid en JDI aangebied was, was by die Visrivier Tennisklub aangebied en het ten doel om landbou-inligting te deel om sodoende volhoubare verhoudings tussen landboubelanghebbendes te kweek.

Besoekers van die dag het lewendige demonstrasies van John Deere, Lemken en JCB geniet en was ook toesgepreek deur talle gassprekers soos Jaco Swanepoel (JDI Cradock), Ernst Janovski (ABSA Landboubesigheid), Karel Munnik (Lemken) asook Daniel Erasmus (JCB).


;





Verwante Artikels

Verander Taal

English