ABSA Golden Partner toekenning

  • 17 Mei 2017
  • 3629
  •  
  •  
  •  



Op Woensdag, 10 Mei 2017, het besturende direkteur, Emilius Tomlinson die spoggeleentheid van die ABSA Golden Partner Awards bygewoon waar hy die trofee as Golden partner - kommersiële handelaar van die jaar vir voertuig en bate finansiering namens JDI ontvang het. ʼn Groot dank gaan uit aan alle JDI klante en die verskoopsspan wat hierdie toekenning vir ‘n tweede agtereenvolgende jaar moontlik gemaak het.







Verwante Artikels

Verander Taal

English