10 000 mense ruk op na Riversdal Skou

  • 23 Mei 2017
  • 3264
  •  JDI
  •  
  •  nuus




ʼn Bietjie geskiedenis oor die skou is dat die eerste Riversdal Skou amper 1500 jaar gelede op 29 Februarie 1868 in die stadsplein in die middel van die dorp aangebied was.  In 1905 was ʼn bykomende 3 morg aangekoop en later 8 morg (ʼn morg grond is ʼn ou meting van land wat ongeveer 0.8 hektaar is).

Die skou het met rasse skrede aanhou groei en het later die amptelike Riversdal Landbouskou geword. Hierdie groei het ook tot gevolg gehad dat die skou oor vier dae aangebied moes word.

JDI bly geëerd en bevoorreg om deel van hierdie groot tradisie en gemeenskap te wees!






Verwante Artikels

Verander Taal

English