• Welkom by JD Implemente

    J.D.Implemente is die landbouvertakking van D.M.Tomlinson & Kie.
    Daniel Males Tomlinson het sedert 1896 landbou implemente en -toerusting vir plaaslike produsente ingevoer.

  • JDI is die trotse verskaffer van:
    John Deere Implemente
    Lemken
    JCB en meer...
  • ALTYD GEREED OM TE DIEN
    JOU OPLOSSING IN DIE SUIDE

Lees die nuutste JDI nuus

Artikels met die beste leesstof om klante ingelig te hou van wat in en om JDI aangaan.

Meer oor die implemente wat JDI verskaf

JDI is 'n trotse verskaffer van John Deere, Lemken, STHIL en JCB produkte. Ons topklas implemente en toerusting bedien al vir meer as 100 jaar die suidpunt van Afrika.

Meer oor ons RTK Netwerk

By JDI is ons toegespits om oplossings vir ons klante te bied soos hierdie RTK Netwerke.

Untitled Document

JD Implemente is 'n trotse familiebesigheid wat alreeds vir vier generasies deel uitmaak van die Tomlinson-familie...

Lees Meer