Articles


http://www.senwes.co.za/media/Global/images/JDI/Images/articles/2019/10/jdi_web1.jpg

John Deere Implemente staan sterk na 60 jaar se goeie diens

  • 21 October 2019
  •  ProAgri
  •  2009

Die gewilde John Deere Implemente (JDI) was ՚n groot treffer by NAMPO Kaap. Die besturende direkteur, Emilius Tomlinson, verduidelik hoe die maatskappy gegroei het: “Dit is die oudste aaneenlopende John Deere-agent in die land. Ons bestaan al sedert 1960 toe my pa en my oom, Simon en Lindenberg Tomlinson, die maatskappy in Swellendam gestig het.”

Read More