JDI-TAK: ADDO 042 234 0705


Sedert 2010

Die JDI Addo-tak is in 2010 gestig en verteenwoordig een van JD Implemente se kleiner uitbreidings. Met 5 personeellede word verkope, administrasie en werkswinkel-take op ‘n daaglikse basis gedoen. Die tak- en verkoopsbestuurder van Hankey diens ook die bedieningsare van Addo, Summerville.

JDI se Addo-tak diens ‘n gedeelte van die Oos-Kaap wat bestaan uit die volgende dorpe: Jansenville, Klipplaat, Waterford, Alexandria, Bathurst, Boknes/Cannon, Bushmans river, Kenton-on-sea, Port Alfred, Seafield, Addo, Kirkwood, Paterson, Bethelsdorp, Bloemedal, Blue Horizon bay, Clarendon Marine, Despatch, Kwa Nubuhle, Motherwell, Port Elizabeth, Uitenhage.
Tel: +27 42 234 0705
E-pos: dirk.sterley@jdimplemente.net
Fisiese Adres:
Warlen Court
Kirkwood, Addo
Summerville,
6105
Maandag tot Vrydag: 7:30 - 17:00

Tak  Kontakpersone

Team Member 1

Dirk Sterley

Team Member 1

Clive Goliath

Team Member 1

Grant Pearson


JD Implemente is 'n trotse familiebesigheid wat alreeds vir vier generasies deel uitmaak van die Tomlinson-familie...

Lees Meer