JDI Greetings

  • 13 December 2018
  • 1813
  •  
  •  
  •  



In baie opsigte is ons dankbaar daarvoor. Dit was vir die agri industrie nie ‘n maklike jaar nie. Droogte en moeilike ekonomiese omstandighede het veroorsaak dat daar baie uitdagings was.

Die Romeinse geskiedkundige, Tacitus het gesê: “Live to fight another day”. Al het ons nie noodwendig die beste 2018 gehad nie – ons het nog ‘n kans in 2019!

Aan al ons klënte wil ons ‘n geseënde Kersfees en rustyd toewens. Ons hoop julle kan die vreugde van familie en die liefde van Jesus in hierdie fees seisoen beleef!

JDI hoop ons het in 2019 weer die voorreg om hande te vat en die uitdagings aan te pak.

Kersgroete
Die JDI Span






Related Articles

Change Language

Afrikaans